Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

Die Melktert Kommissie

Die Melktert Kommissie

Die Melktert Kommissie is ‘n Afrikaanse musiekgroep van Jeffreysbaai wat reeds vanaf 2002, na hul destydse sege by die Jip Rockspaaider-kompetisie, gehore op hul voete het. Hul debuutalbum, Volroom, is in Junie 2003 uitgereik. ‘n Tweede album, Wonderwoorde, is in 2006 vrygestel en kort op die album se hakke, in Augustus 2007, volg hul derde studio-album, Vergewe en vergeet. Na ‘n lang onderbreking het die vier lede van die groep weer in 2017 begin optree en nou is hulle terug in die studio om nuwe musiek op te neem. Hul nuwe enkelsnit, Weier, is in Mei 2019 vrygestel.afrikaans.com

Proudly South African

Live at Alma Cafe

Mr. Jealousy

© 2008 Die Melktert Kommissie