J o e   B l o g

Johannesburg Events Weblog

Status: EventScheduled Attendance Mode: OnlineEventAttendanceMode

Die Kaalkop Waarheid

Die Kaalkop Waarheid

Die Kaalkop Waarheid het hulle oorsprong in Pretoria waar dit op ‘n stadium ‘n 8 stuk musiekgroep was. DKW het al 4 cd’s uitgebring en hulle maak oorspronklike Afrikaanse musiek wat handel oor die alledaagse lewe, whiskey en liefde. ‘n Paar van die kaalkoppe het 10 jaar gelede Gauteng se besige lewe verruil vir die mooiste Kaap. Die Kaapse DKW bestaan uit Nardus du Plooy, Christo Strauss, Christo Groenewald en Hanru Niemand

Early bird tickets are R100. Tickets are R120 on the day of the show.