J o e   B l o g

Johannesburg Events Weblog

Status: EventScheduled Attendance Mode: OfflineEventAttendanceMode

Gesels

Atterbury Teater

Located in Lynnwood Bridge Retail
4 Daventry Street
Lynnwood Manor
Pretoria
0081

Tel: 012 942 5951

      
Gesels

Nataniël se gewilde GESELS wat op 9 Maart hierdie jaar by die Atterbury teater aangebied is en weer op Saterdag 19 September sou plaasvind, kan om voor die hand liggende redes nie meer op dieselfde manier plaasvind nie. ’n Paar honderd kaartjies is reeds verkoop, meer weens COVID-beperkinge het Nataniël besluit om dit op 4 opeenvolgende Saterdae vir die toelaatbare en veilige hoeveelheid gehoorlede per keer aan te bied.

GESELS vind nou plaas op 3, 10, 17 en 24 Oktober. Slegs 50 sitplekke per praatjie is beskikbaar. Gehoorlede wat reeds kaartjies vir 19 September gekoop het, het 10 dae om eerste ’n datum te kies en hulle kaartjies te skuif. Diegene wat nie betyds reageer of verkies om nie een van die geleenthede by te woon nie, kan by iTickets hulle terugbetaling ontvang.