J o e   B l o g

Johannesburg Events Weblog

Status: EventScheduled Attendance Mode: OfflineEventAttendanceMode

Ongegrendel / Unlocked

Atterbury Teater

Located in Lynnwood Bridge Retail
4 Daventry Street
Lynnwood Manor
Pretoria
0081

Tel: 012 942 5951

      
Ongegrendel / Unlocked

Met Coenraad Rall op klavier.

Amanda Strydom, die doyen van die kabaretverhoog, tree met hierdie konsert vir die eerste keer sedert 14 Maart voor ‘n lewende gehoor op – en wat ‘n beter verhoog as die lieflike Atterbury Teater! Dankie, Meneer die President!

Sy vier Vlak 1 behoorlik met liedjies oud en nuut en grendelstories soos net sy kan vertel. Sy word begelei deur haar vaste pianis, Coenraad Rall en saam sorg hulle vir ongegrendelde pret, ‘n pleister op jou moeë nerwe en sielsverrykende medisyne.