J o e   B l o g

Johannesburg Events Weblog

Status: postponed Attendance Mode: offline

Eet Kreef! herleef

Atterbury Teater

Located in Lynnwood Bridge Retail
4 Daventry Street
Lynnwood Manor
Pretoria
0081

Tel: 012 942 5951

      
Eet Kreef! herleef

Vervaardig deur Frank Freeman
Met: Laudo Liebenberg, Frank Freeman, Schalk van der Merwe, Sheldon Yoko & Mikhaela Kruger

Eet kreef! vier dié ikoniese album deur Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band, 30 jaar nadat dit oorspronklik uitgereik is. Met die stem van Laudo Liebenberg (aKING) en ’n vuurwarm band is hierdie meer as net ’n huldeblyk – dis ’n splinternuwe ruk en rol-ossewa. Daar is nuwe verwerkings en “Energie”, maar die elemente wat dié plaat ’n kultustreffer gemaak het, is nog alles daar. Laudo Liebenberg en die groep se hoendervleisweergawe van “Hillbrow”, "Liefde" en "BMW" op YouTube gee ’n voorsmaak.