Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎭 Almero - ‘n Brein met ‘n bloukol

Almero - ‘n Brein met ‘n bloukol

When:

Where: 🏛️ Atterbury Theatre

How much:

🎟️ R220Seatme

Almero bring sy nuutste album, ‘n Brein met ‘n Bloukol, na die Atterbury Teater vir ‘n prag vertoning vol nuwe stories en musiek. Hierdie aand beloof om ‘n intieme en unieke vertoning te wees met Almero op sy gemaklikste – agter die klavier saam met ‘n band. Kom luister saam na die nuwe album, asook ou bekende snitte soos “Vloedverlief”, “Vuurvas” en “Donnerse Lag”. Daar is slegs 1 vertoning, so maak seker jy kry jou kaartjies vroegtydig.