Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎭 Amira Willighagen & Selim Kagee - Memorable Memories

Amira Willighagen & Selim Kagee - Memorable Memories

When:

Where: 🏛️ Atterbury Theatre

How much:

🎟️ R250Seatme

Amira Willighagen en Selim Kagee bederf die gehoor met ‘n weldeurdagte, keurig saamgestelde liedlys wat nostalgiese momente en die mooiste herinneringe vir elkeen sal laat herleef. Musikale blyspele, musiek van die Crooners en big band era, ‘n legio bekende melodië en natuurlik ‘n tikkie opera kan verwag word. Vir die eerste keer saam op die Atterbury Teater verhoog kan daar werklik uitgesien word na hierdie twee uiters talentvolle kunstenaars en meegevoer word deur hulle artistieke briljansie. Amira Willighagen and Selim Kagee spoil the audience with a well thought through, carefully compiled song list that will revive nostalgic moments and the most beautiful memories. Musicals, the Crooners and big band era, a hand full of well-known melodies, and of course a touch of opera can be expected. For the first time together on the Atterbury Theatre stage, the audience can look forward to these two extremely talented artists and get carried away by their artistic brilliance.