Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎭 Anton Goosen - Liedjieboer 78 RPM met Illimar Neitz

Anton Goosen - Liedjieboer 78 RPM met Illimar Neitz

When:

Where: 🏛️ Atterbury Theatre

How much:

🎟️ RAge restriction: NoSeatme

Kom geniet ‘n rustige aand saam met ons en Anton Goosen by Atterbury Teater op die 24ste Mei 2024. Anton gaan vergesel word deur sy ‘old trustworthy’ kitaar speler, wat al die laaste vyf jaar saam speel, Illimar Neitz. ‘n Onmisbare optrede deur hierdie dinamiese duo. Kom luister saam na liedjies wat al oor die 40 jaar saam met ons stap.