J o e   B l o g

Johannesburg Events Weblog

What: Bied Aan Eloff

When:

Bied Aan Eloff

Description

Kom geniet die dag saam ELOFF by Bru Brewing op 15 Desember 2023, als te danke aan Oom Cyril en die Springbokke wat vir ons hierdie vakansiedag gegee het. Slegs 220 kaartjies beskikbaar vir hierdie show wat niks minder as fantasties gaan wees nie!!!

Who:

Where:

512 Van Der Hoff Rd, Hercules, Pretoria, 0001

How much: