Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🤣 Matie van Graan - Ons Prati KHAKI, ons dra dit! (Komedie @ Die Centurion Teater)

Matie van Graan - Ons Prati KHAKI, ons dra dit! (Komedie @ Die Centurion Teater)

https://www.quicket.co.za/events/257067-matie-van-graan-ons-prati-khaki-ons-dra-dit-komedie-die-centurion-teater/

When:

Where: 🕳 Centurion Teater

How much:

🎟️ R160.00Quicket

Matie van Graan het bekendhed verwerf as die enigste-oorlewende- oorspronklikke-boerboeltannie maar is ook ‘n gekwalifiseerde bokwagter wat al baie khaki moes hanteer, aanspreek, dra en beleef. Sy is aktief op sosiale media as @matiestad – net ‘n tannie van die platteland wat haar beste probeer, al lyk en klink dit nie altyd so nie. In haar debuut stand-up deel sy verhale, stories, fabels, kentekens en lesse uit haar ondervindings as bokwagter, aktriese en MC. Tydens die vertoning ontlafel en antwoord sy ook vrae wat deur die gehoor aan haar gestel word. Kom edukeer jouself oor die lewe van khaki- kakkerlak-kenner-en-draer.