Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Marinda Kook by Kleuterzone Kids Fest

Marinda Kook by Kleuterzone Kids Fest

https://www.quicket.co.za/events/235847-marinda-kook-by-kleuterzone-kids-fest/

When:

Where: 🕳 Die Kombuis by Reddford House The Hills, Pretoria

How much:

🎟️ R150.00Quicket

Marinda Kook! (Afrikaans and English)

Dié keer vir ’n maltrap teepartytjie…Kom neem deel aan die Maltrap Hoedemaker se teepartytjie! Maar moenie dink dis maklik om hier in te kom nie… jy sal eers die skattejagkaart moet vind en die leidrade volg. Op pad gaan jy die Wit Haas, die Koningin van Harte en die Maarthaas ontmoet, en hulle gaan vir jou bestanddele gee wat jy moet meng om deel te neem aan die piekniek. Daar aangekom, wag daar groot verrassings!

Bekendes: Marinda Engelbrecht

Vertoningstye en datums:31 Mei om 13:30 in die Kombuis by Reddford House, The Hills in Pretoria1 Junie om 13:00 in die Kombuis by Reddford House, The Hills in Pretoria

Prys: R150

Die prys sluit algemene toegang tot die feesterrein in.

Gratis toegang vir kinders onder 18 maande

ANDER PRODUKSIES BESKIKBAAR:

General Access (R80): https://www.quicket.co.za/events/255558-general-access- kleuterzone-kids-fest/

Alice in Wonderland (R120): https://www.quicket.co.za/events/255591-alice-in- wonderland-at-kleuterzone-kids-fest/

Rondomtalie met Anna Davel (R120): https://www.quicket.co.za/events/255590-rondomtalie-met-anna-davel-by- kleuterzone-kids-fest/

Liewe Heksie en die Rolskaatse (R120): https://www.quicket.co.za/events/255927-liewe-heksie-en-die-rolskaatse-by- kleuterzone-kids-fest/

Pumpkin Finds Her Kindness (R120): https://www.quicket.co.za/events/255931-pumpkin-finds-her-kindness-at- kleuterzone-kids-fest/

We are committed to protecting your right to privacy, please visit our Privacy Portal on https://www.media24.com/group-privacy-portal/ for more details on how Media 24 processes your personal information in accordance of the Protection of Personal Information Act 4 of 2013