Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎭 Felias en Pokkel poppekas – Pokkel die Ruimtemuis

Felias en Pokkel poppekas – Pokkel die Ruimtemuis

When:

Where: 🏛️ Atterbury Theatre

How much:

🎟️ R150Seatme

Pokkel die Ruimtemuis Hierdie is die derde van die Jaco Jacobs reeks Felias en Pokkel. Jakkie Louw toer al vir 3 jaar met hierdie 3 boek reeks. Eerste was Pokkel se verjaarsdag. Tweede was die tandemuis kry ’n blaaskans en derde is Pokkel die ruimtemuis. In hierdie produksie besluit Skaai die kraai, Vrottie kokkorottie en al die ander maats om ’n lewenslange droom van Pokkel te laat waar kom. Hulle bou vir hom ’n ruimteskip en stuur hom ruimte toe. Dit alles is natuurlik nie regtig nie, maar Pokkel se hartjie is vreeslik bly.