Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Two Nights in Parowdise Live Set

Two Nights in Parowdise Live Set

https://www.quicket.co.za/events/262683-two-nights-in-parowdise-live-set/

When:

Who: 🎤 Jack Parow

Where: 🕳 Sowaar Bar

How much:

🎟️ R100.00Quicket

🎟️ R200.00Quicket

🎟️ R1000.00Quicket

Wat is beter as een Jack Parow show? Twee Jack Parow shows! Hierdie winter sê ons vir die koue fokof met twee amazing aande.

14 Junie - Jack Parow Live saam met Loki Rothman. ’N nek-ruk extravaganza like you’ve never seen before. Opening acts sal nader aan die tyd bekend gemaak word.

15 Junie - Jack Parow Acoustic saam met Loki Rothman. ’N intieme aand waar jy van jou gunsteling Parow tunes gaan hoor soos nooit te vore nie. Opening acts sal nader aan die tyd bekend gemaak word.

Let wel, hierdie is twee aparte shows. Daar is combo tickets available asook limited VIP kaartjies.