Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Jan Jan Jan

Jan Jan Jan

https://www.quicket.co.za/events/262833-jan-jan-jan/

When:

Who: 🎤 Jan Jan Jan

Where: 🕳 Die Agterdeur

How much:

🎟️ R180.00Quicket

Kom kuier saam met ons by Die Agterdeur op Saterdag 27 Julie. Die die fees met ’n Bosveldvuur, Spitbraai, ’n lekker atmosfeer en alles plattelands, net soos by jou pa se plaas se agterdeur.

Jan Jan Jan (van Boerboel-faam) kom kuier saam. Jy gaan ook vir Hartklop ontmoet en die aand beloof om ’n FEES te wees.