Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎭 Joshua na die Reën - Alleen op die Bergpiek

Joshua na die Reën - Alleen op die Bergpiek

When:

Where: 🏛️ Atterbury Theatre

How much:

🎟️ R250Seatme

die uitsig is wyd die vermoë om dit te voel diep in die rooi riviere van hierdie stuk aarde, ek, jy, ons verkenning bring ons tot op hierdie plek die piek van hierdie berg alleen, maar ook een met dit wat om my is

as dit by sterre kom, beloof my jy sal aanhou kyk totdat jy jouself in hemelse plekke kry

‘n aand saam met my Jacques De Villiers (aka Joshua na die Reën) en my klavier, rooi kitaar, ‘n paar gedigte, stories, liedjies wat julle ken en ook ‘n paar nuwes.  Gideon Botes deel met my die verhoog, ons twee sal sorg dat julle uitsig vanaf die bergpiek mooi is.