Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 JUANITA DU PLESSIS

JUANITA DU PLESSIS

When:

Where: 🎰 Barnyard Emperors Palace

How much:

🎟️ R200.00Barnyard

Juanita du Plessis is terug met nuwe musiek. Haar eerste enkelsnit, Liewe Jinne het die hele land aan die brand. Liewe Jinne het goue status bereik en meer as 2 miljoen kyke op YouTube in slegs 78 dae.

Daar is nog baie nuwe musiek op pad so maak seker jy kom kuier saam vir hierdie lekker energieke vertoning. Kom beleef die prinses van Afrikaanse musiek - Juanita du Plessis.