What: 📅 JUANITA DU PLESSIS @ EMPERORS PALACE BARNYARD
When:
Where: 🕳 64 Jones Road, 1619 Kempton Park, South Africa
“Juanita du Plessis is al volkbesit en een van ons lewende legendes. Sy is lank reeds een van ons land se voorste vroulike Afrikaanse kunstenaars en haar loopbaan is gekenmerk deur ‘n aaneenlopende lys van suksesvolle albums en liedjies.
Die begin van haar roemryke loopbaan was haar debuutalbum, “Ju”