Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Afrikaners is plesierig: Karen Zoid by Veld Stories

Afrikaners is plesierig: Karen Zoid by Veld Stories

https://www.quicket.co.za/events/260474-afrikaners-is-plesierig-karen-zoid-by-veld-stories/

When:

Who: 🎤 Karen Zoid

Where: 🕳 Veld Stories

How much:

🎟️ R120.00Quicket

🎟️ R200.00Quicket

AFRIKANERS IS PLESIERIG, DIT KAN JULLE GLO!Die tyd het aangebreek, kom geniet ’n lekker tyd by Veld Stories Pub & Grill in Springs. Twee van ons local sangers, Leo Sonskyn & Tiaan begin die vertoning en daarna sluit ons die aand af met Karen Zoid en Henry Steel!

Tye:16:00 Maak die hekke oop17:30 Leo Sonskyn18:30 Tiaan20:00 Karen Zoid en Henry Steel

Kaartjies: R120 vir kinders onder 12 | R200 vir volwassenes

Tafel Besprekings:Skakel Monuque op 082-924-1171 (beperkte tafels beskikbaar!) Daar sal ook ander beskikbare sitplekke wees wat nie bespreek hoef te word nie.

Daar sal ’n ietsie koud vir die keel wees asook ’n kombuis en verskeie kos stalletjies!