Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 Gallies Gaan Groot Musiekfees 2024

Gallies Gaan Groot Musiekfees 2024

When:

Where: 🕳 Laerskool Magalieskruin

How much:

🎟️ R150.00

Gallies gaan weer GROOT met hulle jaarikse musiek fees op 04 Mei 2024.Jy wil nie die een mis nie, met 6 van die bestes op een verhoog!Volg ons sosiale media vir die aankondiging van die kunstenaars.Daar sal ook ‘n skole IDOLS Komeptisie wees, vir meer informasie kan jy die skool kantoor kontak: 012 548 1240
Laerskool kinders kom gratis in.Koelerbokse kontant by die hek @ R100‘n Verskeidenheid van kos stalletjies sal beskikbaar wees.

GET INTOUCH012 880 26 35 /support@tixsa.co.zaOPERATING HOURSTicketing Support:Monday - Friday 9am - 5pmSaturdays 10am - 4pmSundays 10am -1pmPublic Holidays 10am - 1pm