Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Manne Besigheidsontbyt - NG Tygerpoort

Manne Besigheidsontbyt - NG Tygerpoort

https://www.quicket.co.za/events/264622-manne-besigheidsontbyt-ng-tygerpoort/

When:

Where: 🕳 NG Tygerpoort

How much:

🎟️ R145.00Quicket

Kom geniet ’n lekker ontbyt en luister na die verhaal van die Intercare Groep uit die perspektief van ’n pa en seun. Hendrik Hanekom (Uitvoerende Hoof) en Hendri Hanekom (Besturende Direkteur) deel hoe Intercare ontstaan het, watter lesse geleer is en hoe hulle droom oor die toekoms.

Vrydag 26 Julie 202407:30NG Tygerpoort

Tydens aankoms kry elke gas koffie/tee en muffins. ’n Buffet-styl ontbyt word bedien met eiers, spek, tamatie, kaas, worsies, sampione en roosterbrood.