Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 @ The Turning Point Palooza 2024 - Krugersdorp

@ The Turning Point Palooza 2024 - Krugersdorp

https://www.quicket.co.za/events/262620-the-turning-point-palooza-2024-krugersdorp/

When:

Where: 🕳 The Turning Point

How much:

🆓 Quicket

🎟️ R120.00Quicket

🎟️ R250.00Quicket

@ The Turning Point palooza is ’n viering van musiek wat die gemeenskap by mekaar bring in die hart van Krugersdorp.

Ons sien uit na ons 2024 Feesdag op 29 Junie 2024 met die volgende kunstenaars:

Dirk van der WesthuizenSone JoubertMonique WestFanus PienaarDJ WietsDJ Vexon

Ons spog met heerlike kos, drankies en n verskeidenheid van stalletjies.

Groot pret vir die hele gesin!

GEEN EIE EET/ DRINK GOED WORD TOEGELAAT NIEBRING KAMPSTOELEBRING KONTANT

Hekke open 10:00 tot laat.

Stalletjie Besprekings by info@sensevents.co.za

Fees navrae: 060 235 3509

Let op:

Nie die organiseerders van die@ The Turning Point Palooza of eienaars van die eiendom waarop die fees gehou word sal verantwoordelik gehou word vir enige natuurlike gebeure wat ons sal verhoed om hierdie fees te vier nie.