Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Boer Dra 'n Vrou | 6 Jul | Voortrekkermonument

Boer Dra 'n Vrou | 6 Jul | Voortrekkermonument

https://tickets.tixsa.co.za/event/boer-dra-n-vrou-6-jul-voortrekkermonument

When:

Where: 🕳 Voortrekker Monument

How much:

🎟️ R150.00Single

🎟️ R300.00Couple

Boer Dra ’n Vrou
Sien uit na ’n dag vol pret en lekker saamlag by die opwindende “Boer Dra ’n Vrou” geleentheid! Getroude paartjies, vriende, en vriendinne is almal welkom om deel te neem aan hierdie unieke avontuur.
Skryf in en gee jou beste poging om die vinnigste tyd te kry op ons 120m lange hindernisbaan.
Daar is twee opsies beskikbaar: ’n hindernisbaan met water en een sonder water. Maak seker om ’n ekstra paar tekkies en ’n handdoek saam te bring, en dalk ook ’n tweede T-hemp.
Die wenprys is iets besonders: die gewig van jou vrou of vriendin wat jy gedra het, omgesit in dieselfde hoeveelheid bier! Boonop wen julle ook ’n spa- geskenkbewys vir twee.
Moet dit nie misloop nie - kaartjies kos R300.00

Vir kaartjie navrae, kontak TIXSA:
Telefoon: 012 880 26 35
e-pos: support@tixsa.co.za
Werksure:
Maandag tot Vrydag: 9vm to 5 nm
Saterdae: 10vm to 2nm
Sondae: 10vm to 1nm
Publieke Vakansiedae: 10vm to 1nm