Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 TROOS-TAAL

TROOS-TAAL

https://www.quicket.co.za/events/251223-troos-taal/

When:

Where: 🕳 Wilge Teater (Inside Hoërskool Die Wilgers

How much:

🎟️ R100.00Quicket

Poësie apteek saam met bekroonde digte Jak J. Brits en die talentvolle skrywer en digter, Kaalwoorde, in die Wilge Teater.

As jy van poësie, Afrikaans en vermaak hou, is hierdie kultuurvertoning sakpas teen R100 ‘n kaartjie en dit is die ideale uitgeleentheid om saam met vriende te geniet!