Prop
- https://www.facebook.com/Propskii/
- https://www.instagram.com/prop_ski/
- https://www.tiktok.com/@prop_ski/
- https://selectmusiek.co.za/prop/

Dit was uiteindelik tyd vir Prop om homself in die musiekbedryf in te prop. Hy het as kitaarspeler saam met Robbie Wessels getoer en ook Robbie se films verskyn. Hy het homself as ‘n liedjieskrywer gevestig en hy het al liedjies geskryf vir kunstenaars soos Laurika Rauch. Prop is nie net ‘n musikant en ‘n gekwalifiseerde argitek nie, hy is ook betrokke by Helpende Hand se LIG konserte en streef daarna om ‘n inspirasie te wees, ten spyte van skeletale-gestremdheid se uitdagings.
— selectmusiek.co.za
Kwaaitjie
Starring: Prop, Amoré Haarhoff, Hamilton Wessels, Vanes-Mari du Toit, Ashin Afrika, Bennie Kotze, Mirvan Diedericks, Johndré Lomas, Lonita Swift, Shan Read, Yanik Momsen.
Bosveld Vakansie
Starring: Prop, Megan Werner, Michele de Villiers, Courtney Palmer, Bennie Kotze, Mirvan Diedericks, Jan van Rooyen, Jaco van Rooyen Directed & Shot by Eric T. Graham