Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

Rooksein

Rooksein

Die video beeld ʼn boodskap van hoop uit, vertel die Potchefstroomse groep, wat bestaan uit Megan Danner (22), Dian Maritz (21) en Renier van der Westhuizen (23).

“Daar is soveel kere dat ʼn mens aanhoudend seerkry en daar word misgekyk hoe spesiaal jy eintlik is. Soms moet dit eers sleg met ʼn mens gaan voordat dit kan beter gaan,” verduidelik die groep die boodskap van die liedjie én musiekvideo.

“Jy, jou hart en jou siel is spesiaal en bitter besonders net soos wat jy is. Leer uit jou foute, aanvaar aanspreeklikheid, hou op in die gemak van seer vasgevang bly, groei as mens en word sterker. — maroelamedia.co.za

10 Uit 10

Music video by Rooksein performing 10 Uit 10. © 2022 Universal Music (Pty) Ltd South Africa

Genade Nader

Music video by Rooksein performing Genade Nader. © 2022 Universal Music (Pty) Ltd South Africa