When:
What: 🎵 Ruhan du Toit @ EnGedi Manor Lodge
Who: 📚 Ruhan du Toit
Where: 🕳 EnGedi Manor Lodge
How Much: 🎟️
When:
Who: 📚 Ruhan du Toit
Where: 🕳 EnGedi Manor Lodge
How Much: 🎟️
When:
Who: 🎤 Eloff and 🎤 Ruhan du Toit
Where: 🕳 Hoërskool Erasmus
How Much: 🎟️ R50.00 — R200.00
Ná sewe jaar as deel van die groep Touch of Class pak hy nou ʼn solo-loopbaan aan. “Ja, ʼn mens is bangerig. Ek weet nie heeltemal wat die toekoms inhou nie,” erken hy. “Maar ek is opgewonde oor ʼn klomp goed wat aan die gebeur is!”
— maroelamedia.co.za
Music video by Ruhan du Toit performing As Jy Dink Jy Weet. © 2019 Coleske Artist
Die eerste enkelsnit vanaf Ruhan du Toit se langverwagte album met dieselfde titel.