Worsie Van Wyk

Kyk, Worsie lyk dalk soos ‘n starter pack vir owerspel in Afrikaans of egskeidings waarin die man
alles vat, maar sy musiek gaan jou onkant vang want dit pas 100% glad nie by sy image nie.
Dit maak die musiek wat hy pleeg, soveel meer treffend en onverwags. Watse musiek?, hoor ek jou vra.
Metal, pappie! Heavy fokken topklas metal!
—
watkykjy.co.za
Oerknal
Verfilm en vervaardig deur @decibelsstudios en @biltongmedia253.
Kraal van Sweet
Guitar playthrough of the song 'Kraal van Sweet'.