Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Jo Black @ Bosvelder Pub and Restaurant

Jo Black @ Bosvelder Pub and Restaurant

https://www.quicket.co.za/events/340986-jo-black-bosvelder-pub-and-restaurant/

When:

Where: 🕳 112 Edward Ave

How much:

🎟️ R200.00Quicket

Kom herleef die ou Firkin dae! Met ons Firkin Tribute die 10de Desember 2025, Die Bosvelder bied aan: Jo BlackMoenie uitmis nie! Bespreek nou vir n lekker kuier en n goeie tyd!

Deure maak 17:30 oop vir kaartjie houers. “Pre-show” Liam Black 18:00. Jo Black, min of meer 20:00

Let wel, geen onder 18’s in rookarea nie. Vir meer inligting skakel die volgende nommer,

073 237 2888