What: 🎵 Kerk-in-Suid bied aan: Ilan van Staden

https://www.quicket.co.za/events/335547-kerk-in-suid-bied-aan-ilan-van-staden/
When:
Where: 🕳 306 Cotie Ave
How much:
🎟️ R50.00Quicket
Kom ervaar ’n aand vol passie en aanbidding saam met Ilan van Staden.
Hierdie Worship Aand beloof om jou hart nader aan God te bring met musiek wat jou siel aanraak en ’n atmosfeer wat jy nie wil mis nie.
Venue: Kerk-in-Suid, CenturionDatum: 25 Januarie 2026Tyd: 17:30Kaartjies: R50 per persoon
Kos, koffie en lekkergoed sal beskikbaar wees – kom vroeg en geniet die vibes!
Bring jou vriende, familie of ’n hele groep – almal is welkom!
#WorshipAand #IlanVanStaden #CenturionVibes