Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Die Wingerd #4

Die Wingerd #4

https://www.quicket.co.za/events/341643-die-wingerd-4/

When:

Where: 🕳 546 Keeshond St

How much:

🎟️ R150.00Quicket

Wingerd Vroueaand #4

Dit is ons laaste vroueaand vir 2025 - en ons het die beste vir laaste gelos!Kom geniet ’n aand vol kleur, vreugde, profetiese woorde en die teenwoordigheid van God.Ons spreker is die inspirerende Ps Renata Hetcher, wat ons ook profeties gaan bedien.

Tema: Kleur!Trek soveel kleure aan soos wat jy wil - hoe helderder, hoe beter!

Datum: Donderdag 4 Desember 2025Plek: Die Kerk - Menlyn Maine Tyd: 18:00 - 22:00 Kaartjie: R150 (Sluit ligte ete in)

Bring jou vriendin saam en kom sluit die jaar af met kleur, geloof en geseskap onder die Wingerd van Sy genade.