What: 📅 Spontaan Dames Oggend
 
https://www.quicket.co.za/events/342192-spontaan-dames-oggend/
When:
Where: 🕳 55 Tulbagh Events and Wedding Venue
How much:
🎟️ R550.00Quicket
Spontaan Vroueoggend – Waar geloof, eerlikheid en vrouwees ontmoet
Hierdie oggend is geskep vir elke vrou wat weer wil onthou hoe kosbaar sy is, hoe groot God se goedheid is, en hoe Sy guns haar elke dag omvou.
Dames ,
Daar is ’n plek waar die gees asemhaal en die hart weer onthou.Dis waar ons jou nooi: Spontaan™ Damesoggend.
Skep jou eie lipstiffie – ’n kleur wat jou storie vasvang’n Boodskap wat nie verbloem nie, maar lig bring. Introspeksie wat sag vrae vra en jou weer anker.
Kom soos jy is — met rou eerlikheid.Gaan soos Hy jou herinner aan wie jy is — geliefd, vas, en beklee met lig.
7 Desember | 55 Tulbagh | Goodiebag | Cakebar
Kaartjies slegs via Quicket https://www.quicket.co.za/events/342192-spontaan- dames-oggend/
Spontaan™ ©#Spontaan #Damesoggend #LipstiffieWerkswinkel #VrouHart #Introspeksie #LigEnWaarheid #Quicket