Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🤣 Semi-Soet – die Musiekblyspel

Semi-Soet – die Musiekblyspel

https://tickets.tixsa.co.za/event/semi-soet-die-musiekblyspel

When:

Where: 🕳 AfriForum Teater

How much:

🎟️ R350.00Grondvloer Middel

Dertien jaar sedert die romantiese komedie Semi-Soet in 2012 in rolprentteaters begin draai het, kan teaterliefhebbers nou gereed maak vir die Afrikaanse teatergeleentheid van die jaar wanneer Semi-Soet – die musiekblyspel in Mei op die planke kom by AfriForum Teater.
Dié storie oor ’n selferkende werkverslaafde wat die advertensiemaatskappy waarvoor sy werk van ondergang wil red met ‘n wilde, halsoorkopplan, trek vir die teaterproduksie ’n nuwe, musikale baadjie aan. Soos in die gelyknamige lokettreffer, vertolk Anel Alexander weer die vroulike hoofrol as Jaci van Jaarsveld en sy sal die Vryersvoetpad te midde van skreeusnaakse oomblikke aandurf saam met Bobby van Jaarsveld haar manlike hoofrolspeler.Beskikbare kaartjietipes:Standaardkaartjie | R350Pensioenariskaartjie: 65 jaar en ouer | R200 Kinderkaartjie: 12 jaar en jonger | R200

KOM IN KONTAK
066 420 6181, 012 880 2635 / teater@afriforum.co.za support@tixsa.co.za
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:

Maandag - Vrydag: 09:00 - 17:00
Saterdae: 10:00 - 14:00
Sondae: 10:00 - 13:00
Openbare Vakansiedae: 10:00 - 13:00