What: 📅 Laerskool Wierdapark – Mannatoneelfees

https://tickets.tixsa.co.za/event/laerskool-wierdapark-mannatoneelfees-
When:
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
🎟️ R80.00Grondvloer Middel
Ons bied hierdie toneelfees aan om leerders ’n kreatiewe platform te gee waarop hulle hulself kan uitleef sonder die druk wat gewoonlik met ’n kompetisie gepaardgaan. Die fees fokus slegs op deelname, groei en die vreugde van stories vertel. Deur drama ontwikkel leerders selfvertroue, empatie en spanwerk. Die fees moedig verbeelding en kultuurbewustheid aan. Dis ’n viering van storievertellng, passie en potensiaal – elke kind het ’n rol om te speel.