Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Recce-stories: Wêreldklasvegters

Recce-stories: Wêreldklasvegters

https://tickets.tixsa.co.za/event/recce-stories-w-reldklasvegters

When:

Where: 🕳 AfriForum Teater

How much:

🎟️ R160.00Grondvloer Middel

Wat verg dit om die beste in die wêreld te wees?
Wees deel van ’n kragtige geleentheid waartydens ons die unieke karaktereienskappe van soldate verbonde aan die spesiale magte ondersoek en dit vergelyk met dié van wêreldkampioene in gemengde gevegskuns en boks. Sprekers tydens die geleentheid sluit in Riaan van Staden, spesmagte- operateur, aanvalsduiker, Fort Zwartkop-voorsitter en sakeman; Sebastiaan Rothmann, voormalige wêreldkampioenbokser en sportafrigter; Ian Jansen van Rensburg, oud-32 Bataljon-lid, spesmagte-operateur, hand-tot-hand- gevegskundige, kinesioloog en geestelike mentor; en Niel Geyser, sportman, sakeman en afrigter wat in dinamiese situasies eenvoud bring en strategie gebruik om doelwitte te bereik. Laasgenoemde twee sprekers is betrokke by die afrigting van Dricus du Plessis, UFC-wêreldkampioen in die middelgewig- afdeling. Kom sluit by ons aan vir ’n unieke aand van stories wat sal inspireer, motiveer en bemagtig.