Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 Emmanuel Kindersentrum – Ons gaan maan toe

Emmanuel Kindersentrum – Ons gaan maan toe

https://tickets.tixsa.co.za/event/emmanuel-kindersentrum-ons-gaan-maan-toe

When:

Where: 🕳 AfriForum Teater

How much:

🎟️ R220.00Grondvloer Middel

Die slim span van die Emmanuel Kindersentrum neem ’n ruimtereis. Bestemming: die maan.
Terselfdertyd is die Mars-mensies op pad na die aarde toe, om bietjie te loer wat alles hier aangaan. Albei spanne besluit om op die maan te stop, vir ’n piekniek, petrol en om te piepie.
Die Aard-mensies bied aan om vir die Mars-mensies die beste van die aarde te wys: Kos, braai, see, strand, vriendskap, samesyn, musiek, dans, diere en die natuur. En natuurlik ook hulle beste kleuterskool: Emmanuel Kindersentrum!