What: 📅 De Goede Hoop bied aan: Skink vir my die waarheid

https://tickets.tixsa.co.za/event/de-goede-hoop-bied-aan-skink-vir-my-die-waarheid
When:
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
🎟️ R150.00Grondvloer Middel
’n Verlowingsaand. ’n Glas wyn. ’n Liggaam op die vloer. Wanneer ou vriende en vergete vyande in een vertrek saamkom, begin die maskers val, en die ligte ook. In hierdie stylvolle moordraaisel is elkeen ’n verdagte, en die waarheid le diep onder jaloesie, verlange en verraad begrawe. Wie sal bly lewe, en wie se naam word laaste gespreek? Bring jou fyn instink – vanaand skink ons nie net wyn nie, ons skink die waarheid.