What: 🎵 Akademia Artium

https://tickets.tixsa.co.za/event/akademia-artium
When:
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
🎟️ R120.00Grondvloer Middel
Akademia bied hul jaarlikse Artium aan, propvol hoogtepunte van die
kultuurjaar. Artium is die uithaler-kultuuraand, waar die kultuurbeker aan die
beste koshuis oorhandig gaan word.
Kom geniet ’n aand vol musiek, toneel en ander vermaak!
Neem asseblief kennis: 17:30 vir 18:00