What: 🤣 Mnr. Seks en mev. Kopseer, met Timothy Kieswetter
https://tickets.tixsa.co.za/event/mnr-seks-en-mev-kopseer-met-timothy-kieswetter
When:
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
🎟️ R300.00Grondvloer Middel
Mnr. Seks en mev. Kopseer is ’n konsep so oud soos die berge. Ons weet mos nou
al teen die tyd dat die man altyd lus en die vrou altyd geblus is!Dit is egter
eers onlangs dat hulle uit die slaapkamer begin praat en dat ons agterkom dat
dit eintlik nader aan ’n hele aantal skakerings van grys is.In Timothy
Kieswetter se nuutste opvoedkundige komedie onthul hy al die stereotipiese
gedrag wat ons aan die manlike en vroulike geslag koppel. Moenie toelaat dat
die samelewing jou in ’n stereotipiese boks plaas nie. Ons nooi jou uit om die
alfaman, die koek, die tert, die seuntjieman en nog vele ander karakters te
ontmoet en te sien hoe hulle onthul word.Kom verryk jou huwelik met hierdie
vermaaklike en skreeusnaakse eenmankomedie wat jy nie wil misloop nie.Dit mag
dalk net jou huwelik weer in die bui sit.
*VIP-kaartjiekopers (R300-kaartjies) ontvang ’n Gesonde seks-geskenkbewys van R300 om die aand by Gesonde seks se promosietafel te mag bestee.