What: 📅 Die wolf, ’n prins en sy skoonma – die pantomime

https://tickets.tixsa.co.za/event/die-wolf-n-prins-en-sy-skoonma-die-pantomime
When:
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
🎟️ R250.00Grondvloer Middel
Wolfgang is ’n sensitiewe dramaturg, nie ’n wrede dierasie nie. Daai drie
vlakvarkies het sy groentetuin verwoes. Wat eet ’n vegan nou? Dis Rooikêppie
se soetgoed waarna hy smag, nie sy óf haar ouma nie. Maar, dis Jan Prins en sy
skoonma, Daisy de Melkkan, wat hom angs en grys hare gee. ’n Wolf, in die
Bosveld, is ’n baie gesogte trofee.
Hierdie sing-dans-lag-pantomime, deur van Suid-Afrika se gunstelingsterre, is
gesinsvermaak vir jonk en oud.