What: 📅 AHMP Klub Kreatief: Blouhart se ink
https://tickets.tixsa.co.za/event/ahmp-klub-kreatief-blouhart-se-ink
When:
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
🎟️ R50.00Grondvloer Middel
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool se Klub Kreatief hou konsert.
Kom ervaar die kleur, klank en asem van jong kreatiwiteit – waar die lewe raak
geleef word en die mooi weer nuwe betekenis kry. Blouhart se ink is ’n
inspirerende en talent belaaide vertoning waar ons die verskillende vorme van
kreatiewe uitdrukking vier. Met dans, drama, sang, kuns, fotografie en
kreatiewe skryfwerk – neem hierdie aand jou op reis deur ’n wonderlike wêreld
van kreatiwiteit.
Hier waar elke blouhart se ink die mooiste stories verf vir ’n lank onthou-
bederf.
Kom kyk, want kuns leef net werklik wanneer dit gedeel word.