What: 📅 De Goede Hoop bied aan: Van hoop tot die hof
https://tickets.tixsa.co.za/event/de-goede-hoop-bied-aan-van-hoop-tot-die-hof
When:
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
🎟️ R150.00Grondvloer Middel
Op die oggend van 24 Januarie 2026 het drie gesinne in hulle motors geklim en
die pad gevat Pretoria toe. Later die middag, het ouers bekommerd hulle
18-jarige spruite vaarwel gesê en in Pretoria agtergelaat met die hoop dat
hulle hul sal gedra. Skaars twee weke later, in die vroeë oggendure van 6
Februarie, het vyf selfone een ná die ander geskree, ligte is aangeskakel en
ouers kon hulle ore nie glo nie.
Die spruite het hulle toe nie gedra nie.