What: 📅 Joshua na die Reën – Gedagtes van vlug
https://tickets.tixsa.co.za/event/joshua-na-die-reen-gedagtes-van-vlug
When:
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
🎟️ R280.00Grondvloer Middel
“Loop eers Een leeftyd voor ’n anderEk bly bewe in die atmosfeer van hoop, en
ek weet jy doen ook.
Vra jou vraeAl is dit die laaste ding wat jy doenHierdie lewe gee sy tree en
ek gee mee, en ek weet jy moet ook.
Hoe ook al ek kykHierdie gedagtes van vlug is nog altyd met my”
’n Musiekervaring wat aan die gehoor teruggee. Wat die eenheid met die lewe
vier. Jou hart sal iets saam met ons voel.
Raziela Grey op vioolStephen Kosterman op kitaarStanley June op baskitaarLardo
De Beer op die dromme