What: 🎵 AfriFees
https://tickets.tixsa.co.za/event/afrifees
When:
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
🎟️ R180.00GALERY MIDDEL
Dis nie net vermaak nie, dis jou mense, jou taal, jou kultuur, jou fees.
Sing en dans saam met die grootste Afrikaanse liedjies van alle tye. “Sarie
Marais”, “Pampoen”, “Byeboerwa”, “Sarah de Jager”, “Leeuloop”, “Toeter
Skoeter”, “Stukkie van der Merwe”, “Is jy bang?”,“Hardekole”, “De la Rey” en
meer!
Van toeka tot nou. ’n Plesierige reis deur die eeue met 12 keurspele wat deur
Die Broers aangebied word .
Trek jou vellies aan, bring die hele gesin en geniet ’n aand van Afrikaanse
musiek, kultuur en samehorigheid.
Die inhoud van AfriFees is met trots saamgestel deur AfriForum.