Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 The Perfect Blendship bied aan: Napoletana tot Propperse Afrikana – wynproe en musiek

The Perfect Blendship bied aan: Napoletana tot Propperse Afrikana – wynproe en musiek

https://tickets.tixsa.co.za/event/the-perfect-blendship-wynproe-en-musiek

When:

Where: 🕳 AfriForum Teater

How much:

🎟️ R400.00Grondvloer Middel

Maak jou sitplekgordel vas en pak ’n reistas vol herinneringe saam met Douwe Bijkersma (bariton) en Lanie Coetzer (mezzosopraan), deur die fantasiewêreld van verruklike opera, hartroerende en soms skreeusnaakse musiekblyspele en die wonder van Afrikaanse kunsliedere, afgerond met pittige kwinkslae, meesterlike multimedia, asemrowende kostuums en watertandwyne en verversings.
Saam op reis is uiters professionele gaskunstenaars.
Hierdie is meer as net ’n konsert – dis ’n onvergeetlike ervaring, wat slegs bereik kan word wanneer ware vriendskap en twee perfek gesinkroniseerde stemme mekaar ontmoet.