What: 📅 Ons vir jou, ’n musiekspel
https://tickets.tixsa.co.za/event/ons-vir-jou-musiekspel
When:
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
🎟️ R375.00Grondvloer Middel
🎟️ R400.00TOONBANK LINKS
AfriForum Teater verwelkom die alombekende Ons vir jou as haar nuwe musiekspel vir 2026.Amper 20 jaar nadat die musiekspel, Ons vir jou, by die Staatsteater in Pretoria bekendgestel is, word die produksie terug verwelkom by geen ander teater as Pretoria se beste – die AfriForum Teater. Dit is die verhaal van genl. Koos de la Rey en die Tweede Vryheidsoorlog.
KOM IN KONTAK
012 880 2635 / support@tixsa.co.za
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:
Maandag - Vrydag: 9vm - 5nmSaterdae: 10vm - 2nmSondae: 10vm - 1nmOpenbare
Vakansiedae: 10vm - 1nm