What: 🎵 Bibi - ASPRIS
https://tickets.tixsa.co.za/event/bibi-aspris
When:
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
🎟️ R200.00Grondvloer Middel
Bibi se eenvrouvertoning ASPRIS sien die lig by AfriForum Teater. Met eerlike
stories, humor en musiek neem Bibi jou op ’n reis van selfontdekking en
aanvaarding. Soos haar nuwe enkelsnit sê: “Jy gaan moet wees wie jy is. ASPRIS
net wie jy is.”
In hierdie komiese en opregte vertoning kan elke gehoorlid hulself in die
stories herken, saam lag én iets waardevols huis toe neem. Kom kyk, kom
luister en ontdek die les van om onapologeties ASPRIS leef.