Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 AfriForum Sakenetwerk se netwerksessie – Vier stappe vir moderne sukses

AfriForum Sakenetwerk se netwerksessie – Vier stappe vir moderne sukses

https://tickets.tixsa.co.za/event/afriforum-sakenetwerk-netwerksessie

When:

Where: 🕳 AfriForum Teater

How much:

🎟️ R150.00Grondvloer Middel

Ontdek ’n praktiese manier om sukses te bereik en te behou sodat jy meer gefokusde werksdae en minder slapelose nagte kan ervaar!
Die vier vrae van hierdie beproefde raamwerk sal jou help om diep EN wyd oor jou onderneming te dink. Dit sal jou ook help om vinniger van “dink” na “doen” te kan skuif, sonder onnodige kompleksiteit.
Geen wolhaarstories nie. Geen leë beloftes nie. Net werklike ervaring en beproefde strategieë.
Neem kennis: 08:00 vir 08:30