Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 🎵 Francois Boyce – Die wildtuin en ek

Francois Boyce – Die wildtuin en ek

https://tickets.tixsa.co.za/event/francois-boyce-die-wildtuin-en-ek

When:

Where: 🕳 AfriForum Teater

How much:

🎟️ R200.00Grondvloer Middel

Die immergewilde Francois Boyce van die sosialemediaplatform #Hoezitsamelewing kom kuier weer by AfriForum Teater met sy splinternuwe vertoning: Die wildtuin en ek. Maak jouself gereed vir ’n aand van lekker lag, lekker stories en musiek wat jou menswees in elke manier gaan aanraak.
Ons almal leef in ’n vorm van ’n wildtuin, maar tussen die wille wesens deur, is daar nog steeds, hoop, liefde en tonne goed om oor te lag.