What: 🎵 Christof van der Berg – Stories en sterre
https://tickets.tixsa.co.za/event/christof-van-der-berg-stories-en-sterre
When:
Where: 🕳 AfriForum Teater
How much:
🎟️ R250.00Grondvloer Middel
Internasionale pianis en sanger Christof van der Berg neem sy gehoor op ’n
betowerende reis na ’n wêreld van verwondering. Sal hy die weggesteekte goud
vind? En wat het die spook van die leeu daarmee te doen? Is daar ’n land
anderkant die sterre? En waarom was sy die wêreld se mooiste vrou?
Met oorspronklike musiek en wêreldbekende treffers weef Christof ’n
persoonlike verhaal wat enige mens weer sal laat glo in verwondering.