Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

What: 📅 Menlovaria-wennerskonsert

Menlovaria-wennerskonsert

https://tickets.tixsa.co.za/event/menlovaria-wennerskonsert

When:

Where: 🕳 AfriForum Teater

How much:

🎟️ R100.00Grondvloer Middel

Menlovaria is die skool se unieke kultuurfees en ’n viering van ons leerders se diverse talente. Die wye verskeidenheid kategorieë bied aan elke Menloparker ’n geleentheid om in Menlo se kultuurhartklop te deel.
Die hoogtepunt is die Menlovaria-wennerskonsert – ’n tradisie van ses dekades wat destyds as ’n interne kunswedstryd begin het. Vandag is dit steeds ’n vertoonvenster van die skool se ryke versameling kultuurhoogtepunte.